• Tuis
  • Aanlyn Kursusse
  • Innerlike Genesing
  • Berading
  • Praatjies
  • HartsKampe
  • Meer Oor Ons
  • Getuienisse
  • Kontak
  • Donasies
  • More
    • Tuis
    • Aanlyn Kursusse
    • Innerlike Genesing
    • Berading
    • Praatjies
    • HartsKampe
    • Meer Oor Ons
    • Getuienisse
    • Kontak
    • Donasies
  • Sign In
  • Create Account

  • My Account
  • Signed in as:

  • filler@godaddy.com


  • My Account
  • Sign out

Signed in as:

filler@godaddy.com

  • Tuis
  • Aanlyn Kursusse
  • Innerlike Genesing
  • Berading
  • Praatjies
  • HartsKampe
  • Meer Oor Ons
  • Getuienisse
  • Kontak
  • Donasies

Account


  • My Account
  • Sign out


  • Sign In
  • My Account

Ontdek die Krag van Geloof

Ontdek die Krag van GeloofOntdek die Krag van GeloofOntdek die Krag van Geloof

Meer Oor Ons

Liezel de Beer

Liezel de Beer

Liezel de Beer

Alhoewel ek van vroeg af geweet het God is goed en God is liefde, het ek agv verwerping (meestal self) gesukkel om te glo dat God vir my lief is. Nadat ek Kies die lewe kursus en Lig oorwin duister voltooi het, kon ek vry kom om te groei in my verhouding met my Pappa God en kon ek Sy onvoorwaardelike liefde vir my aanvaar. Dit is vir my n

Alhoewel ek van vroeg af geweet het God is goed en God is liefde, het ek agv verwerping (meestal self) gesukkel om te glo dat God vir my lief is. Nadat ek Kies die lewe kursus en Lig oorwin duister voltooi het, kon ek vry kom om te groei in my verhouding met my Pappa God en kon ek Sy onvoorwaardelike liefde vir my aanvaar. Dit is vir my n voorreg om ander dan te beraad sodat hulle liggaam, siel en gees herstel kan word na die oorspronklike soos God hul geskep het. Ek het dan ook 'n diploma in Teologie verwerf deur Teamwork Bible College en is tans besig met 'n graad in Teologie (BTH). Dit is ook vir my kosbaar om Pappa God se Woord vir ander oop te breek sodat hulle Sy waarhede kan snap. ‭‭PSALMS‬ ‭119:105‬ ‭AFR53‬‬ U woord is 'n lamp vir my voet en 'n lig vir my pad.

Veronica Loots

Liezel de Beer

Liezel de Beer

My Passie is om met mense te werk wat Geestelik en emosineel moeg is. In 2017 het ek deur diep waters gegaan om by my roeping  uit te kom. Kies die Lewe het my Lewe gered. Ek kyk vandag terug en sien net die Here se genade en guns daarin. My passie is om te sien hoe mense Gees, siel  en liggaamlik genees. Min mense besef ons denke maak on

My Passie is om met mense te werk wat Geestelik en emosineel moeg is. In 2017 het ek deur diep waters gegaan om by my roeping  uit te kom. Kies die Lewe het my Lewe gered. Ek kyk vandag terug en sien net die Here se genade en guns daarin. My passie is om te sien hoe mense Gees, siel  en liggaamlik genees. Min mense besef ons denke maak ons geestelik siek. Ons moet die oorsprong van die probleem  kry. Ek is 'n Fasaliteerder onder Hosanna Dr. Leonie Pretorius  en ook n Pastorale Berader geregistreer by die S.A Association. Dis vir my n voorreg om met mense  te werk wat deur  trauma  en emosionele sielswonde gaan. My doelwit is om te sien hoe die Here  mense genees. Jy kan jouself verbeter. Gee net die eerste tree. My Leuse is Ps 147 vers 3 Hy genees die wat gebroke is van hart, en Hy verbind hulle wonde.

Lititia Franck

Liezel de Beer

Lititia Franck

My passie om mense se lewens te sien transformeer is die motivering agter my hele bediening. Ek fokus graag op dames,  en gesels graag oor dieper kwessies soos mishandeling, molestering, verwerping, vrees en depressie, omdat dit algemeen voorkom by meeste mense. Ek is baie ingestel op die waarheid van God se Woord en hoe dit mense kan gen

My passie om mense se lewens te sien transformeer is die motivering agter my hele bediening. Ek fokus graag op dames,  en gesels graag oor dieper kwessies soos mishandeling, molestering, verwerping, vrees en depressie, omdat dit algemeen voorkom by meeste mense. Ek is baie ingestel op die waarheid van God se Woord en hoe dit mense kan genees. My droom is dat elke mens op aarde hulle ware identiteit sal ken. God het ons soveel outoriteit gegee - ons moet almal leer wat dit is en hoe om daarin te wandel. Ons is gemaak om te heers.

  • Privaatheidsbeleid
  • Bepalings en Voorwaardes

Genesing Uit Die Hart

Kopiereg © 2025 Genesing Uit Die Hart - Alle Regte Voorbehou.

Powered by

This website uses cookies.

We use cookies to analyze website traffic and optimize your website experience. By accepting our use of cookies, your data will be aggregated with all other user data.

DeclineAccept